#kyknet

15,634 posts

Is julle reg vir more aand? 😬 Kokkedoor Seisoen 3 more aand 20:00 op KykNET - channel 144! Don’t miss it! #kokkedoor #kokkedoor3 #dstv #kyknet #chef #kook #southafrica
Elsabé Daneel is van kindsbeen af op haar gelukkigste wanneer sy kan toneelspeel. En nou, byna 60 jaar later, is daar steeds geen keer aan dié aktrise wat tans te sien is in @kyknettv se nuwe gesinsdrama, Alles Malan. Lees meer oor @elsabe_daneel op netwerk24/huisgenoot of koop dié week se Huisgenoot. ✏️: Marelize Grbich: @blommelief 📸's: @hansen.corrie #HGBekendes #aktrise #veteraan #toneelspeel #allesmalan #gesinsdrama #kyknet #nuus #news #magazine #media #southafrica #huisgenoot
@RenaldoSchwarp is walking out the closet with a message and a lesson of queer liberation. Watch his story at 4:14pm. @JacarandaFM @kyknettv #Education #SKEEF #5DaysOfActiveCitizenship #BeautifulNews #MyBeautifulSA
De Klerk Oelofse ontvang Aleit by sy broer se huis in die Paarl waar Aleit ‘n fondue-tafel in speelse geel dek. De Klerk is ‘n inspirerende nuwe-generasie akteur en hy maak sy hart oop oor sy familie, sy werk en sy liefde vir tuinmaak. Ons was almal in trane. ⁠⠀ ⁠⠀ ⁠⠀ Om by die tuintema te bly, hou Aleit ‘n tuinpartytjie vol idees. Daar is ‘n kinderpartytjie vir sy dogtertjie Kateline en ook gesofistikeerde planne vir volwassenes, alles bymekaar gesit deur Fancy Parties. ⁠⠀ ⁠⠀ ⁠⠀ Het julle van hierdie een gehou? Ja of nee. ⁠⠀ .⁠⠀ .⁠⠀ .⁠⠀ @hggfinancialgroup .⁠⠀ .⁠⠀ .⁠⠀ @de_apie @ericawes_ ⁠⠀ @pree_makeup @aleitswanepoel @groomedmenthesalon @alexander_suits @kyknettv @optic_nervesa @fancyparties.co.za @dieboomhuis_ @face_painting_by_chene @fancyparties.co.za @ellefleurstudio @ecco_il_caffe @inkecakedesign .⁠⠀ .⁠⠀ .⁠⠀ #TydMetAleit #Kyknet
Het jy al jou nuutste @vrouekeur gekry met die beeldskone @mandibaard op die voorblad? #getroudmetrugby #kyknetgmr #kyknet
Excited and nervous at the same time. Thank you @kokkedoorkardoes and @kyknettv for awakening my passion in baking and love of confectionery. #kokkedoor #kyknet #sugar #toppings #cupcakes #cakes #baking #southafrica #instabake #instabaker #instafood #foodporn #sweettooth #sweet
Love love love die program!!! #kyknet
Eggs glorious eggs! Where would we be without eggs? 🥚🥚🥚 * * Catch me on the first episode of @kyknettv new season of Kokkedoor! We look at the age old question of what came first? The chicken or the egg? * * Kokkedoor/ Thu 18 July 2019/ 20:00/ kykNET/ DSTV/ Channel 144 * * #kyknet #kokkedoor #kokkedoor3 #anmarkokkedoor
WATCH THE NEW EPISODE OF ELDERS — TONIGHT AT 9! 〰️ This week, Erns Grundling visits the magical Digital Arts Museum in #Tokyo . He plays wheelchair basketball, interviews a South African professor about Japanese culture at the Imperial Palace and meets a friend that walked with him during his first Camino pilgrimage in Spain. 〰️ Catch tonight's episode at 21h00 on kykNET Channel 144 (or stream it on Showmax 24 hours after broadcast). 〰️ #ErnsGrundling #Elders #kykNET #travel #Japan #travel #adventure #explore #suretravel #travelling #tokyo #jetsetter #globetrotter #travelagent #beautifuldestinations #sightseeing #sushi #instatravels #instatraveling
#Repost @sugarrushkzn Filming @lovetoride.sa at the park for @kyknettv ⁠ The episode of Ontbytsake will be on air on Saturday 27th July between 07:30 and 09:00 on kykNET Channel 144.⁠ #lovetoridemtbgroup #sugarrushpark #adventurepark #familyfun #ballito #northcoast #dolphincoast #Durban #familyfriendly #kyknet #holla #hollatrails #cyclingtrails #mtb
Skakel more oggend tussen 6h00 en 8h00 in op @grootfm90.5 en die Groot Ontbyt op @kyknettv waar @heuningband hulle nuwe enkelsnit “Ou Vlam” Bekendstel! #songwriter #excited #heuning #kyknet #grootontbyt #ouvlam #proud
#dansinjoutaal hier kom hulle! so proud of the hip hop class from our studio who's audition was such a success! DANS IN JOU TAAL !! #kyknet #portelizabeth #dancecrew
Filming @lovetoride.sa at the park for @kyknettv ⁠ The episode of Ontbytsake will be on air on Saturday 27th July between 07:30 and 09:00 on kykNET Channel 144.⁠ .⁠ .⁠ .⁠ #sugarrushpark #adventurepark #familyfun #ballito #northcoast #dolphincoast #Durban #familyfriendly #kyknet #holla #hollatrails #cyclingtrails #mtb
A television series that gives school learners the opportunity to shine on stage and to share their messages with viewers. Starts Tuesday 16 July 19:00 on #kykNET NOU!
KYKNET @antharainbird showing off the Rising Nets Brookie available from @wading_waters Available in several colors, this amazing net is made in USA from premium quality aluminium frame and "ghost" style net. Lets not forget that its detachable for travel purposes and has a flask in the handle for those cold mornings requiring some OBS! Extension handles for bank/boat fishing can also be arranged, making it a two in one net. #kyknet #wadingwaters #risingnets #flyfishing #mayflymisfits #rainbowtrout
Is jy lus vir 'n Taco met 'n vars-twist! Sjef @ramon_gouws het vir ons gewys hoe om 'n salm, avokado en komkommer taco te maak. Vir die resep besoek GROOTfm.co.za @bwellfoods @kyknettv #GROOTkombuis #DieGROOTontbyt #GROOThappie #DGO #kykNET #SjefRamon #DieGROOTkombuis #Taco
"Butter" Kerrie Hoender met tuisgemaakte roti. #kokkedoor3 #kyknet #ilanakokkedoor3
We are so proud and excited to be part of and facilitate the 3rd Season of Kunsvlyt on kykNET. Mondays @ 17.30 and also available on DSTV catchup. #pna #kyknet #excited #tvshow #artsandcrafts #proudmoment #dstv
@izellehoffman het vir ons kom wys hoe om dié smaaklikste Appel-en Tiemie Hoendergereg te maak. Vir die resep besoek GROOTfm.co.za @bwellfoods @kyknettv #GROOTkombuis #DieGROOTontbyt #GROOThappie #DGO #kykNET #IzelleHoffman #Hoender #Chicken
Uitmuntend Nog 'n kyknet classic So jammer dat Afrikaanse reekse nooit deur iemand anders as afrikaanse mense gesien sal word nie,ons akteurs kry rerig te min worldwide exposure en dis flippen hartseer ,want ons sit met top talent wat deur niemand anders as suid afrikaners gesien gaan word nie #vloeksteen #kyknet #dvd #afrikaans #trotsafrikaans #suidafrika #southafrica
load more posts